Aussie-kolwers verrinneweer Engeland
Vul maar solank die wentjek in en stuur die Kampioenetrofee op die eerste beskikbare vlug na Sydney, want nie Nieu-Seeland óf Pakistan gaan Ricky Ponting se Australiese krieketspan ore aansit nie.. Shop popular fashion pajamas and sleepwear online. Enjoy the pajamas and style of all loungewear for cozy nights. Find your favorite style, buy at discount prices to saMet ’n onoorwonne vennootskap van 252 lopies het Ponting en Shane Watson gisteraand op SuperSportpark eiehandig gesorg dat geelkoors die Engelse krieketspan in die eerste halfeindstryd van die mini-Wêreldbeker (en die sewende keer in agt wedstryde) plattrek.. Attending a big wedding party, black cocktail dresses must be your best choice.. They may purchase their prom dresses from specialized shops, boutiques, or internet retailers. There are many specialty labels selling p Australi? het ’n verspotmaklike sege van nege paaltjies behaal én ’n plek in Maandag se eindstryd.Die wêreld- én Kampioenetrofee-kampioen sal nou te staan kom teen die ongelukkige wenner van Nieu-Seeland en Pakistan, wat vandag op die Wanderers in Johannesburg swaarde kruis.Was dit nie vir ’n merkwaardige terugvegpoging deur sy kolfstert nie, sou Engeland nie naby aan sy skaflike 257 gekom het nie, nadat Andrew Strauss-hulle vroe?r op 101/6 gewankel het.Ná die vroe? verlies van Tim Paine (4), was Engelse sterte nóg ho?r in die lug, voordat Ponting (111*) en Watson (136*) hul tjank finaal afgetrap het.
James Anderson, voor gisteraand die beste Engelse bouler in die toernooi, het 48 lopies in 8.5 paaltjielose boulbeurte afgestaan - met Graham Onions (1/47), Tim Bresnan (0/51), Graeme Swann (0/31) en Paul Collingwood (0/50) weinig meer as kolfoefening vir dié weergalose Aussie-duo.Met dié beurt het Ponting boonop die eerste Aussie geword om 12 000-lopiekerf in internasionale kitskrieket verby te steek, terwyl dié vennootskap die beste nóg om enige paaltjie op SuperSportpark is.
Engeland, wat die Protea-aanslag Sondag hier tot stilstand geruk het, was vroeg reeds in die moeilikheid toe Strauss (14) in die tweede boulbeurt deur James Hopes van die boulwerk van Peter Siddle (Evening dresses3/55) uitgevang is.
Owais Shah (0), tóé die Proteas se tier, het enkele aflewerings later die eerste van paaltjiewagter, Paine, se vyf slagoffers geword toe ’n kort bal van Brett Lee (2/46) sy handskoen gekielie het.

没有评论:
发表评论