2010年8月22日星期日

Volkome Vrou

Volkome Vrou

Een van die vele dinge wat ons in die 1970’s met ’n hoonlag begroet het, was ’n klein, pienkroos-, wittand-tannietjie van Ohio wat geglo het die tweede belangrikste pad paradys toe is om jou man saans by die voordeur in te wag met pretpakkies wat die spektrum dek van, quote unquote , baby doll pajamas tot kleefplastiek met rooi lint om.En dit was maar net die begin. As hy nou eers binne is, het sy gereken, verlei jy hom verder met ’n pienk serp oor die lamp (dis nou as hy die pienk serp kan síén; Plan A synde om Die Daad onder die tafel te volvoer).Ek praat natuurlik van Marabel Morgan, die huisvrou-ghoeroe en outeur van The Total Woman (in Afrikaans uitgegee as Volkome Vrou) en dergelike opheffende werke, wat op haar dag deur feministe uitgekryt is, deur mede-tuisteskeppers opgehemel is en dwarsdeur alles – veral op pad bank toe – wittand bly lag het.
In die proses het sy, vir die rekord en die pret, nie net elke oggend vir haar man in die oprit koebaai gewaai het nie, maar sommer elke dan en wan vir hom ’n ligte cancan uitgepak.. Attending a big wedding party, black cocktail dresses must be your best choice.Soos ek gesê het, in my alwetende tienerjare het ek redelik solied onder die feministe en ander uitkryters geval.En glo my vry,. They may purchase their Prom Dresses from specialized shops, boutiques, or internet retailers. There are many specialty labels selling p al wen ek vandag die Lotto of die Powerball of die slotmasjien by Montecasino, sal ek nié Voltyds Huisvrou word nie. My ma het my mos darem grootgemaak om te glo aan “arbeid adel”.
Plus, ten spyte van my kind se sporadiese gesanik as ek moet werk toe gaan, reken ek hy’s beter af met ’n gelukkig werkende mamma as ’n huismoeder wat niks beter het om te doen as om sy sokkies drie keer per week uit te sorteer of wat nie kan wag om vir haar vriendinne te vertel hoe sy nuwe slipcovers vir die banke gehekel het nie.. The 10 year school reunion party is imminent and worse still, it is going to be herve leger.En tog laat mev.. Some people like the absolute white wedding dress,it realy well. but i prefer to the plus size wedding dresses. – beslis geen me. hier nie! – Morgan my oor ’n klompie dinge besin. Soos dat daar darem maar niks nuuts onder die son is nie.

没有评论:

发表评论